
Die spanMéhan de Vries
Méhan de Vries
(neé van Huyssteen)
Méhan de Vries (neé van Huyssteen) Méhan is 'n passievolle leier, sakevrou en opvoeder met ‘n BCom Rekeningkunde graad (Universiteit van Pretoria) en Nagraadse Onderwyssertifikaat. Sy is tans 'n MBA-kandidaat by die Robert Kennedy Kollege / Universiteit van Cumbria en haar MBA-program fokus op Opvoedkundige Leierskap. Sy het ‘n passie vir leierskap en die rol wat leierskap dien vir die jeug om sodoende 'n positiewe bydrae tot hul gemeenskappe te maak. Méhan het al verskeie leiersposisies beklee en is toegewyd om mense te bemagtig om beter leiers te wees.
