Leierskap ontwikkeling kampe

Die eerste Dux Leierskap ontwikkeling kamp sal 'n eksklusiewe dogters kamp wees op 24-27 Junie 2022 by Zwartkloof Privaat Wildreservaat wat slegs in Afrikaans aangebied sal word.

Leierskap ontwikkeling kampe sal fokus op die groei van jong leiers.

Gr10-12 leerders. - By elke kamp sal verskeie onderwerpe aangebied word en sal per kamp verander.

Onderwerpe wat gedek / ge”mentor” word.
  • Werklikheid vs. Persepsie

  • Praktiese en Kritiese denke

  • Standaardisering

  • Uitstel en doelwitte

  • Openbare redenaars

  • Toepassing en indiening van respek en gesag

  • Romantiese Verhoudings op skoolvlak

  • Bestuursplan

  • Effektiewe verhouding beplanning

  • Manipulasie vs. Leierskap

  • Konflik bestuur

  • Ongemaklike situasies en gesprekke

  • Schwartz Circumplex

  • Gediversifiseerde leierskap

Image
Image

Leierskap persoonlike afrigting

  • Persoonlike een-tot-een Leierskap afrigting vir leerders in leiersposisies sowel as toekomstige jong leiers.

  • Vaardighede, wenke en truuks om 'n leier te help om die leier te word wat hulle graag wil wees.

  • Dit is noodsaaklik om daarop te let dat leierskap nie strewe na en / of 'n sekere posisie of toekenning is nie, maar eerder 'n kuns van lewe en 'n onbekostigbare vaardigheid vir die toekoms.

  • Wat dit verg om 'n hoofleier te wees

Leierskap seminare by die skool

  • Leerders is soms nie altyd beskikbaar vir 'n naweek of kamp nie. 'n Skool kan egter belangstelling vind in die beskikbare pakkette wat uitgepak kan word in 'n leierskap seminaar, wat oor 'n reeks weke of dae strek.

Besonderhede van kamp:

R 2,500.00 per dogter

DUXLA: Leierskap Ontwikkelingskamp
Datum: 24-27 Junie 2022
Bestemming: Zwartkloof Private Game Reserve
Groep: Uitsluitlik Dogters

Bank besonderhede:

Bank: FNB- First National Bank
Naam: Van Huyssteens Commercial Attorneys
Rekening tipe: Commercial Attorneys Trust
Rekening nommer: 621 898 046 46
Tak kode: 252045
Verwysing: Kampeerder Naam en Van
Koste: R 2,500.00 per dogter

Stuur asb. bewys van betaling aan mehan@duxla.co.za

Kostes sluit in:
  • Kamp akkommodasie, toegang tot Zwartkloof Private Game Reserve sowel as alle etes.

  • Vervoer vanaf Lynnwood, Pretoria tot by Zwartkloof Private Game Reserve en terug.

  • Dit word beoog om Vrydag vroeg middag te vertrek en Maandag oggend na ontbyt by Zwartkloof geniet is, terug te ry na die vertrek punt.

  • Toegang tot alle Duxla inligting en kursus bespreking op die kamp hanteer per ‘n elektroniese handleiding.

Kostes sluit nie in nie:
  • Zwartkloof Private Game Reserve het ‘n snoepie wat kampeerders kan gebruik.

  • Beddegoed sal deur die kampeerders self voorsien moet word.

Inskrywingsvorm:
Page 1 of 6

Kampeerder Inligting

Voltooi asseblief die veld.
Voltooi asseblief die veld.
Voltooi asseblief die veld.
Voltooi asseblief die veld.
Voltooi asseblief die veld.

Kampeerder Leierskap Doel

Voltooi asseblief die veld.
Voltooi asseblief die veld.
Voltooi asseblief die veld.
Voltooi asseblief die veld.
Voltooi asseblief die veld.

Kampeerder Stokpertjies

Kies asseblief 'n opsie.
Kies asseblief 'n opsie.
Kies asseblief 'n opsie.
Kies asseblief 'n opsie.
Kies asseblief 'n opsie.
Kies asseblief 'n opsie.
Kies asseblief 'n opsie.
Kies asseblief 'n opsie.
Kies asseblief 'n opsie.
Kies asseblief 'n opsie.

Vrywaringsvorm

Voltooi asseblief die veld.
Voltooi asseblief die veld.

Ek is bewus daarvan dat die bywoning van die kamp, die moontlikheid van beserings kan inhou. Ek aanvaar dat alle redelike voorsorgmaatreëls getref sal word om die veiligheid en welsyn van my kind te verseker.

Ek verstaan dat ek verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van mediese en / of hospitaalrekeninge sou ʼn besering opgedoen word, wat nie aan nalatigheid aan die kant van die personeel / opvoeder / kampleier verantwoordelik, toegeskryf kan word nie.

Ek dra my magte as ouer / wettige voog oor aan die persoon in beheer van die kamp, indien enige mediese behandeling vir my kind nodig geag word.

Kies asseblief 'n opsie.
Ongeldige e-posadres.

Mediese Inligting

Voltooi asseblief die veld.
Voltooi asseblief die veld.

MEDIESE FONDS

Voltooi asseblief die veld.
Voltooi asseblief die veld.
Voltooi asseblief die veld.
Voltooi asseblief die veld.

Kontak Besonderhede vir Noodgevalle

Voltooi asseblief die veld.
Voltooi asseblief die veld.
Voltooi asseblief die veld.
Voltooi asseblief die veld.
Voltooi asseblief die veld.
Voltooi asseblief die veld.
Voltooi asseblief die veld.